, berig Die Burger.

Ina Schreuder van Yzerfontein het aan Die Burger vertel hoe ’n volstruiswyfie Saterdag skade van derdui¬sende rande aan haar motor aangerig het.

“Sy het ons van voor getref,” het sy gister aan Die Burger gesê. “Ek dink nie daar was ’n deel van die motor wat nie seergekry het nie.”

LEES MEER HIER

Bron: Die Burger