Of eerder, ’n tekort daaraan!

Die ma’s in hierdie video het kragte saamgespan om ’n skreeusnaakse parodie van Michael Jackson se ikoniese liedjie Thriller te maak, waarin hulle verduidelik presies hoe uitputtend ’n kleuter in die middel van die nag kan wees.

Bronne: Huffington Post, YouTube