Thomas Hamm het die toneel op sy selfoon vasgevang toe die vliegtuig in die afgeleë dorpie Angoon, Alaska, amper op ’n walvis land wat vir lug opkom.

Dit het geblyk die de Havilland Beaver gaan rustig land daarvoor skielik weer opstyg terwyl die walvis ’n geiser water oor die vliegtuig se voorruit spuit.

Kyk dit hier: