[caption id="attachment_154720" align="alignnone" width="600"]'n Motor het Dinsdagmiddag onverklaarbaar aan die brand geslaan in Kaapstad. 'n Motor het Dinsdagmiddag onverklaarbaar aan die brand geslaan in Kaapstad. [/caption]

Dit lyk asof die voertuig 'n Renault Scenic is.

Woordvoerder Theo Layne sê dit is nog onduidelik wat die brand veroorsaak het.

"Daar was geen ander motors by die voorval betrokke nie, so dit is nie die gevolg van 'n ongeluk nie," het hy gesê.

Geen beserings is aangemeld nie.

Theo sê die pad was nie gesluit nie aangesien die brandende motor nie die verkeersvloei versper het nie.

Bron: News24