Simoné Nortmann is die grootskerm-ontdekking van die jaar! Julle sal haar beter leer ken as die hoofkarakter in Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls film, as Irma Humpel.

In bioskope landswyd op 25 November 2016!

KLIK HIER vir meer inligting oor ons fliek!

#VirdieVoëls #25November2016 kykNET The Film Factory SA Starburst Promotions