Neels van Jaarsveld het nie werklik bekendstelling as akteur nodig nie. Hy vertolk die rol van Ivan Humpel, die pa van die hoofkarakter, Irma, in Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls.

KLIK HIER om nog meer uit te vind van Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls. In bioskope vanaf 25 November 2016.