Francois Jacobs vertolk die rol van die sjarmante Sampie de Klerk wat smoorverlief raak op die hoofkarakter Irma Humpel in Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls film wat op Vrydag 25 November 2016 in ’n bioskoop naby jou begin draai.

KLIK HIER vir meer inligting oor ons fliek!

#VirdieVoëls #25November2016 kykNET The Film Factory SA Starburst Promotions