Vir die Voëls is ons HG100-eeufeesfliek. En Sampie en Irma de Klerk van Newcastle se verhaal dien as inspirasie vir die fliek, Vir die Voëls.

Dinge kook op Kragbron, ten spyte van die koue wat menige op die stel na komberse en warm koppies koffie laat gryp het.

Lees ook: HG-fliek: Romanse vol kinkels wen

Sy het twee spesiale gaste saamgeneem: die regte Sampie en Irma de Klerk. Kyk dan net so vir Sampie (heel links) en Irma (heel regs) saam met Francois Jacobs (wat Sampie in die fliek vertolk) en Simoné Nortmann as Irma in die fliek.

regte irma

Hier is nog ’n paar foto’s wat Henriëtte met ons gedeel het.

Irma ontmoet Irma.

irmas

So word daar seker gemaak dat dit wat die mense-oog raaksien, ook reg lyk deur die kamera-oog.

agter kamera

Francois, Simoné en Bennie Fourie, wat hier as die strooijonker en Sampie se beste vriend, Karel, diens doen.

trou

Verbeel ons, of lyk Francois regtig ’n bietjie senuweeagtig vir sy “groot dag”?

sampie

Is alles reg?

kyk

Maar wag ’n bietjie, waar's die gaste?!

nouwatnou

Kyk net die 70s dekor in die kerk. Lyk dit dalk bekend? Regisseur Quentin Krog koukus met die hoofspelers in die agtergrond.

70s

Kragtie, ons kan nou nie meer langer vir die fliek wag nie, want wag is . . . vir die voëls.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek. Vind die vorige episodes hier: Daagliks op die stel van Vir die Voëls Save Save Save Save Save Save Save Save Save

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls