Ontmoet vir Drikus Volschenk as Willie de Klerk, pa van Sampie en Marieda in Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls.

KLIK HIER om nog meer uit te vind van Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls. In bioskope vanaf 25 November 2016.