Julle sal hom leer ken as Marieda se verloofde en man, Karel, asook Sampie se beste vriend in Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls film wat op 25 November 2016 in ’n bioskoop naby jou begin draai.

KLIK HIER vir meer inligting oor ons fliek!

#VirdieVoëls #25November2016 kykNET The Film Factory SA Starburst Promotions