Ontmoet vir Liam Bosman. Hy vertolk die rol van Sampie de Klerk Junior en maak Irma Humple Junior se lewe ondraaglik in Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls film.

#VirdieVoëls #25November2016

KLIK HIER vir alles wat jy moet weet oor Huisgenoot se Vir die Voëls-fliek.