Ontmoet die oulike Candice Kruger. Julle sal haar leer ken as klein Marieda, beste vriendin van die hoofkarakter Irma, in ons eeufeesfliek, Vir die Voëls film.

#VirdieVoëls #25November2016

KLIK HIER vir alles wat jy moet weet oor Huisgenoot se Vir die Voëls-fliek.