Op die oomblik is dié kanale in die 100-nommer-reeks op die klankbondel en dit gaan nou verander na die 800-nommer-reeks. ’n Kanaal soos DMX-Adult Contemporary wat tans op kanaal 101 is, sal met ander woorde verander na kanaal 801.

Die veranderinge is gedoen om te keer dat daar duplisering is van video-kanale se nommers.