Die ongeluk het in die vroeë oggendure op Hoofrifweg in Boksburg gebeur. Al vier voetgangers is op die toneel dood verklaar.

Lees ook: Drie kapers dood in dramatiese skietery in Durban

“Daar was ’n vyfde vrou saam met die groep wat in ’n kritieke toestand in die Tambo-gedenkhospitaal in Boksburg opgeneem is,” het hy aan Huisgenoot bevestig.

Die bestuurder van die voertuig is ook met baie ernstige beserings in die hospitaal opgeneem.

“Die vyf vroue was op die sypaadjie toe die bestuurder beheer verloor en van agter in hulle vasgery het.”

William sê die saak is aan die metropolisie oorhandig, wat dit sal ondersoek.

Ander stories op Huisgenoot.com

Hartbrekende nuus vir Taylor Swift

Kyk watter gewilde sanger se eerste pienkvoet is onlangs gebore!

Prinses Charlene word weer tannie – kyk dié skattige foto’s!

Kyk die vreesaanjaende oomblik toe wilde olifant Arnold Schwarzenegger op safari in SA ‘bestorm’

#SpeelSaam: Kyk of jy 10 verskille tussen die twee foto’s kan raaksien