'n Amerikaanse TV-program het 'n regte gebaretolk gekry om te ontleed wat Thamsanqa Jantjies op oudpres. Nelson Mandela se gedenkdiens eintlik gesê het.