. Meer nog as dit iets is waaraan hulle baie geheg is.

In hierdie oulike video het haar mens-ouers dit goed gedink om 'n geliefde teddiebeer weg te steek. Maar dit het nie lank geneem voordat "Operasie: Vind my Teddie" 'n sukses was nie.

Geniet die video wat reeds meer as 1 miljoen keer op YouTube gekyk is.