Waarskuwing: Die video kan ontstellend wees vir sommige kykers.

Kort op die hakke van ‘n ontstellende video waarin ’n vrou letterlik deur ’n roltrap ingesluk word, het nog ’n skokkende fratsongeluk in die land plaasgevind.

Die nuwe video wys die grusame oomblikke waartydens ’n man deur ’n vullistrok vergruis word toe hy sy vullis by die ander vullis op die trok wou voeg.

Maar sake loop dramaties skeef. Hy gly en val binne-in die oop meganiese kake van die trok. Dit vergruis hom tot waar net sy arm nog sigbaar is.

Op daardie oomblik kom ’n man uit die niet uit te voorskyn en probeer die help, maar dit is te laat.

Bronne: Mirror; LiveLeak