Die gebied wemel glo van die grypdiewe.

Die waarskuwing is uitgereik nadat nog ’n motoris op 15 Januarie omstreeks 18:00 die slagoffer van ’n grypdief was.

Kyk hier na die video wat deur ’n ander motoris se paneelbordkamera verfilm is:

Bron: eNCA