Dié voormalige Bok-losskakel, wat verlede week aangekondige het ?hy is klaar met rugby nadat breintoetse in ’n Johannesburgse hospitaal op hom gedoen is, was 'n gas op Jacaranda FM se The Complimentary Breakfast.

Hy het bo op Jacaranda FM se dak gestaan en 'n rugbybal op die aangrensende Sony-gebou se dak geskop.

Kyk die video hier: