Alle verkeer is tot stilstand gedwing terwyl ’n paar groter olifante met behulp van hul slurpe en pote die kalfie weer op sy bene gehel het.

Die video is in die Kruger Wildtuin geneem en sedert dit gister op YouTube gelaai is, is dit byna 800 000 keer gekyk:

Bronne: YouTube, Daily Mail