In ’n video wat Selena op Instagram gedeel het, lyk hulle doodgelukkig. Hulle draai rond in hul rokke, lag en wuif vir die kamera. Kyk hier daarna.

https://www.youtube.com/watch?v=UTYu18Z2QxU

- Janine Nel