Wil jy ekstra boekrakke in jou kind se kamer of jou studeerkamer opsit? Jy hoef nie te wag tot manlief tyd daarvoor het nie. Met Checkers se video kan jy dit in ’n japtrap doen.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.