Nadat BuzzFeed 'n video gemaak het van Amerikaners wat Suid-Afrikaanse lekkernye probeer, het Expresso spreekwoordelik die vurk in die ander hand gesit. Hulle het 'n video gemaak van Suid-Afrikaners wat Amerikaanse happies proe.

Ons is nie seker of hulle kos naastenby so lekker soos ons s'n is nie, maar kyk hier en besluit self.