Steve Hofmeyr het sy jongspan, hond en tuinier ingespan vir sy nuutste musiekvideo vir sy trefferlied, Blou Ballon.

Volgens Steve is dit sy beste musiekvideo tot op hede.

Kyk die video hier onder.