London Johnson het hierdie video van hom en sy sewejarige op YouTube geplaas. Hulle dans op Ariana Grande se treffer Problem en dit is tot dusvêr al meer as 1 miljoen keer gekyk.

In die YouTube-beskrywing skryf London: “My dogter het ’n roetine saamgestel en ek moes saamdans.” Maar van wat ons kan sien, was hy maar alte bly om dit te doen.

- Janine Nel 

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.