Ons almal ken die kinderrympie “eendjies, eendjies staan in ’n ry, een twee drie vier stap hul verby…"

Sou ons dieselfde kon sing van skape? Die kans is goed.

Hierdie oulike video wys hoe ’n trop skape in ’n ry van een hooimied na die volgende spring. Kompleet soos akrobate in ’n sirkus!

Kan jy nou meer.

Bron: YouTube