Wat as die Huisgenoot tydskrif voor jou kind se oë lewend kon raak? Kyk dié video om te sien hoe dit presies dit kan doen:

’n Mens noem hierdie nuwe tegnologie verrykte werklikheid en 3D-modelle is elke week in Huisgenoot weggesteek.

Klik net hier om die app af te laai, kyk vir die 3D-ikoon in die tydskrif en gebruik die app om die blad te skandeer en sien dit in ’n heel nuwe dimensie.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.