Maar terwyl die idee van ’n lekker sappige aarbei uit jou tuin hemels klink, trek jy dalk jou neus op vir hierdie “lelike” kos.

Die Franse supermark Intermarché het besluit om kosvermorsing te bekamp deur ongekalibreerde, imperfekte vrugte en groente teen ’n afslag te verkoop; dit word  “roemlose vrugte en groente” genoem. Verbruikers se reaksie was oorweldigend! Kyk wat hier gebeur het:

Klik hier as jy ook kosvermorsing wil bekamp en leer hoe om jou eie groentetuin van oorskietgroente kan groei.

Bronne: itm.marcelww.com, eatlocalgrown.com, youtube.com

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.