Twee rowers het Woensdagaand 4 Maart 'n OTM in die Olden Oak-winkelsentrum in Bellville opgeblaas.

Aanvanklik lyk dit of een van die mans bloot net geld trek, maar kort nadat hy van die OTM wegstap, is daar 'n groot ontploffing. Hy keer terug en begin om die geld uit die OTM te haal. 'n Tweede man kom uit een van die winkels, gewapen met 'n pistool waarmee hy mense in die sentrum verjaag.

Kyk van 1:45 hoe die gewone aand in chaos ontaard: