Nadat sy gesien het die wag is vas aan die slaap, het die drie renosters vir lewe en dood op die pad afgepeil. In die video probeer ’n ander werknemer die drie renoster keer, maar hulle het behoorlik vir hom horings aangesit.

Kyk hier na die video: