Die hond was glo (hond)moeg vir stap. Toe spring hy op die rondomtalie saam met die kinders.

In die kostelike video sluit die hond by drie kinders aan en sit doodgelukkig op die rondomtalie in 'n parkie in Thailand. Die selfvoldane kyk wat hy elke keer vir die kamera gee, is beslis die hoogtepunt van die video.

As jy ons nie glo nie, kyk net bietjie hier:

Bronne: mirror.co.uk, YouTube