Hy’t letterlik haar voete onder haar uitgeslaan.

Maar die paartjie, wie se identiteit nie bekend is nie, se eerste dans loop lelik skeef wanneer die oorywerige bruidegom agteroor bollemakiesie slaan en die bruid disnis val.

Hy haas hom na haar om te help, maar dan val sy weer.

Kyk hier na die video: