Elke ouer sien op na daardie oomblik wanneer hulle met hul kinders oor die blommetjies en bytjies moet praat. 

In dié snaakse video verduidelik ouers aan hul kinders waar babas vandaan kom. Kyk dit om te sien of jy enige wenke optel: