Dit was 'n dag gevul met opwinding en heerlike kosreuke toe die eerste van 'n reeks landswye oudisies vir die e.tv buitelugkookprogram, Ultimate Braai Master Season 3: Time for Tough, onlangs in Johannesburg plaasgevind het.

Kyk die video hier:

https://www.youtube.com/watch?v=WomyxNwzk5w&list=UUnUvpo0mSSfgnoWVhmxIqOg