Beplan jy ‘n heerlike eierwit-omelet vir die naweek, maar jy haat dit om die eiers te skei? Miskien doen jy dit net verkeerd – ek weet ek het vir die afgelope 30 of wat jare! Kyk dié oulike video en beïndruk jou familie met jou nuwe vaardigheid. Waarvoor is daardie bottel in elk geval bedoel?

Het jy dié oulike toertjie probeer? Laat weet ons gerus op Facebook of Twitter hoe dit gegaan het!

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.