In dié video kan jy sien hoe die olifantbul, wat moontlik op hitte was tydens die aanval, skielik gaan staan, omdraai en aggressiewe gedrag teenoor die motor wys.

’n Britse toeris, Sarah Brooks, en ’n medetoris, Jans de Klerk, was in die motor wat gerol is.

Kyk die video hier: