Met ’n onlangse sakebesoek aan China het die Survivor-aanbieder Nico Panagio, nou die uitvoerende direkteur van Trade Revolution Importers/Exporters, die hoogste kommersiele reksprong ter wereld aangedurf.

Dié sprong is selfs hoër as Suid-Afrika se Bloukrans-sprong van 216 m.

Van die Macau-toring in Hongkong af kan adrenalienslawe ’n volle 233 m ver val en Nico sê hy sal dit vir enigeen aanbeveel.

Volg Huisgenoot op Twitter.