Die meeste pa’s sal saamstem dat hul dogter se eerste afspraak ’n geleentheid is waaroor hulle minstens ’n paar nagte al wakker gelê het.

In plaas daarvan om met ’n sambok op die stoep te wag vir die jong man wat sy dogter op haar eerste afspraak sou neem, het dié pa ’n ander benadering gevolg.

Ons wil nie die verrassing weggee nie, kyk maar liewer self!