Meeste honde lig een been wanneer hul hulself moet verlig. Nie hierdie mopshondjie nie - hy lig sommer altwee sy agterpote in die lug!

Kyk net die koddige gedierte:

Bronne: Huffington Post, YouTube