Die sangeres en aktrise, Mariah Carey, was glo onder die invloed van alkohol toe sy ‘n toekenning by die internasionale filmfees in Palm Springs ontvang het.

Mariah is Dinsdagaand vereer vir haar rol in die drama “Precious”, maar het glo te veel sjampanje vooraf geniet, het die Huffington Post berig.

Op die internet

- www.mariahcarey.com