Dustin was die wenner van Top Shot,'n program op die History Channel op DSTV. In die video draai hy die spek om die loop van sy M16-geweer, draai tinfoelie buite om en vuur 90 skote af. Die hitte van die geweer maak die spek gaar en nadat hy die spek van die loop afgehaal het, smul hy al te lekker.

Kyk hier na die video:

Bronne: YouTube, Daily Mirror