Sukkel jy om kop bo water te hou tussen jou kinders se talle aktiwiteite en jou eie besige skedule. ‘n Kennisgewingbord is die antwoord! En jy hoef nie een ten duurste te gaan aankoop nie. Ons wys jou hoe om vinnig en maklik jou eie een te maak.

Kyk die video hier:

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.