Te oulik! Dié massiewe mannetjiesleeu, Taariq, van die Jugomaro-roofdierpark naby Groblersdal, is dol oor ’n voetmassering.

Die vierjarige leeu laat sy eienaar en beste vriend, Justin Fernandes, gereeld toe om sy groot pote te vryf.

Kyk hier na die wonderlike video: