Met net ‘n klein bietjie hulp en leiding is jou kinders tot baie meer in staat in die kombuis as wat jy dalk besef. Voorskoolse kinders werk graag met hulle hande en kan die bolaag-bestandele sommer self opsit. Tieners kan weer heel maklik self die dis vir vriende en familie maak. En om tyd saam in die kombuis te spandeer gee julle ‘n kans om lekker te gesels.

Vir hierdie en ander resepte, besoek gerus fitforafeast.com

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.