Sjoe, kyk nou net daar! Nie net is die Blitzbokke, Suid-Afrika se rugbytrots, Sondag as wêreldkampioene van sewesrugby gekroon nie, hulle skuur nou skouers met Hollywood hartebrekers, Tom Cruise en Wade Eastwood . . . Gelukkig het hulle nou bewys, hulle klas van rugby is alles behalwe Mission Impossible!