Op gewone mense se erf sal jy dalk ’n tuinstoel of twee aantref, ’n tuinslang en dié van ons wat gelukkig is, ’n swembad.

Kyk ’n bietjie na die video van die ster se huis wat Katy Weaver, die meisie van Flaming Lips se voorsanger, Wayne Coyne, op Instagram geplaas het.

Bronne: news.com.au en instagram.com

Die link: http://instagram.com/p/nOApIESbCK/