Die Antonof An-225 Mrija is die wêreld se grootste vliegtuig. Dis ’n Russiese vragvliegtuig wat in die 80’s deur die Sowjetunie ontwerp is.

Die vliegtuig se naam beteken “droom” of “inspirasie” in Oekraïens.

Die maksimum opstyggewig van die vliegtuig is 640 t.

Kyk hier na ’n video wat wys hoe hierdie reus opstyg: