Sy eienares, Teresa Hanula, het ’n skool in die Amerikaanse deelstaat Virginië waar sy honde hierdie soort toertjies leer. Sy en Leroy het al meermale op TV verskyn.

Kyk hier na sy ongelooflike toertjies:

Bronne: Daily Mirror, YouTube