Die twintigste Absa KKNK het die naweek afgeskop met al die bekendes, kunste, musiek en vermaak. Die Huisgenoot musiekverhoog was net die plek om te wees om op die eerste paar aande van die fees te kuier.

https://www.youtube.com/watch?v=UmFMJaT7yXY&feature=youtu.be