Maar die "danser" is glad nie wie jy sou verwag dit moet wees nie.

Hond se kind se tong hang skoon uit van lekkerte op die wysie van "Good Vibrations" deur Marky Mark, 'n treffer uit die 90's. Wat ons die meeste beïndruk het, is daardie vlytige voetwerk.

Die oorspronklike Marky Mark-video:

Het jy al hierdie gesien?

VIDEO: Oerangoetang skaterlag vir towerkunsie

VIDEO: Gluiperige groepie pikkewyne ‘ontsnap’ uit die dieretuin